Hi TASKLEARN,

Verder tot dieselfde geval van ‘n motor wat oorverhit is.

Dit is beter dat die motor se enjin luier ( idle) wanneer die verkoeler prop oopgemaak word. Terwyl die enjin luier bly die water sirkuleer in die enjin en verkoeler en verminder die gevaar dat die kokende water uitspuit. Wanneer die verkoeler hervul word dit ook beter indien die enjin luier want dan sirkuleer die water gouer deur die enjin en koel vinniger af en verhoed ook dat die kokende water weer uitspuit.

Jy kan dit dalk met ‘n werktuigkindige bevestig om seker te maak dit is die regte prosedure, maar dit is hoe ek my joggies oplei om te doen.

Groete

Pieter Grove

ENGEN Highway Motors, N18 Hartswater

Don't be shy, add to the conversation and leave a comment

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

w

Connecting to %s